Ebooks in PDF Format: Themes of Biblical CreationismChristian Apologetics/Evangelical Christ


Thursday, August 29, 2024

PAGE 13: Terug na Genesis!

 - Eboek (PDF) - A4 (Portrait) - 171pp - 2,72 MB - AFRIKAANS




.



TERUG NA GÉNESIS!

Christene moet kies tussen (i) 'n Bybelse Skeppingsmodel en (ii) 'n Darwiniaanse Skeppingsmodel. Kritiese vrae: Watter bewyse, tegnies gesproke, bestaan daar dat 'n Skepping in 13.8 miljard jaar vir God makliker sou gewees het as 'n Skepping in ses gewone weeksdae van 24-uur elk ongeveer 6 000 jaar gelede; of, dat 'n Skepping in ses gewone weeksdae van 24-uur elk ongeveer 6 000 jaar gelede vir God moeiliker sou gewees het as 'n Skepping in 13.8 miljard jaar?

Bestaan daar, in God se gedagtes, regtig soiets soos 'moeiliker' en 'makliker' wonderwerke? Hoe almagtig is God werklik ... almagtig genoeg om 'n Kosmos in 13.8 miljard jaar te kon skep maar nie almagtig genoeg om 'n Skepping in ses gewone weeksdae van 24-uur ellk ongeveer 6 000 jaar gelede te kon skep nie? Watse 'almag' is dit?

Hoe almagtig is God:

  • Absoluut & Oneindig almagtig?

  • Amper Absoluut & Oneindig almagtig?

  • Nie baie almagtig nie?

  • Net 'n bietjie almagtig?

  • Gladnie almagtig nie?

[ISBN 978-0-7961-4648-9].

INHOUD

 

Erkenning & Vrywaring

Inleiding

 

1. Die Debat Gedefinieer

2. Benadering tot die Génesis Skeppingsverslag

3. Waarom Wetenskaplikes net 5% weet omtrent die

       Geheime van die Kosmos

4. Belangrikste Besware teen ‘n Darwiniaanse (Ou Aarde) Skeppingsmodel 

5. Die Spook van Christen-Ateïsme

6. Hoe Geloofwaardig is die Opstandingsverhaal?

7. Die Driedubbele Waarborg van Jesus Christus as die Seun van God

8. Jesus Christus: ‘n Formidábele Wetenskaplike!

9. Jesus Christus weer Gekruisig

10. Redes waarom Jesus Christus so baie Wonders gedoen het

11. Die Soeke na die Elikser van die Lewe

12. My Genade is vir jou Genoeg

13. Vrae waarvoor die Wetenskap nie Antwoorde het nie

14. Daar is ‘n Nuwe Wêreld aan die kom

15. Samevatting

 

Aanhangsel A: Die Genealogié van Jesus Christus

Aanhangsel B: Name & Titels van Jesus Christus

Aanhangsel C: Die Gelowige se Wandel as Toegewyde Christen

Aanhangsel D: Die Christen se Wandel in Geloof

Aanhangsel E: Die Christen se Wandel in Liefde

Aanhangsel F: Die Christen se Wandel met die Volk Israel

Aanhangsel G: Jesus Christus se Gebed vir Sy Dissipels

Aanhangsel H: Aanbevole Boeke 

Outeursprofiel



ZAR 79.00

[FORBES Currency Converter 

ZAR > US$: https://www.forbes.com/advisor/money-transfer/currency-converter/zar-usd/].

No comments:

Post a Comment