Ebooks in PDF Format: Themes of Biblical CreationismChristian Apologetics/Evangelical Christ


Thursday, August 29, 2024

PAGE 12: Geanker in die Rots Jesus Christus

 Eboek (PDF) - A4 (Portrait) - 364pp - 2,98MB -

AFRIKAANS 







GEANKER IN DIE ROTS JESUS CHRISTUS.

Vasstaande in die geloof dat die Evangelie van Jesus Christus, met Jesus as die Seun van God, die Seun van Dawid; Seun van die Mens, Redder van die wêreld en langverwagte Messias van die Jood, die enigste hoop vir die mensdom is.

[ISBN 978-0-7961-4647-2].

INHOUD

 

Dankbetuiging 

Voorwoord

  

1. Vasgevang in die Gevangenis van Ateïsme?   

2. Ateïsme: Verwarring van ‘n Enorme Omvang 

3. Die Gordiese Knoop van die Humanis Ontrafel   

4. Die Frustrerende Doodloopstraat van die Ateïsme   

5. Die Ateïs se Finale ‘Catch-22’

6. Armageddon (Geestelik): ’n Botsing tussen Twee Beskawings   

7. Ateïsme: Die Beliggaming van Meedoënlose, Hartelose Onverskilligheid    

8. Die Olifant van Ateïsme in die Kamer   

9. Redes waarom Ateïste God nie sal sien nie   

10. Ateïsme: Die Verwardheid van Richard Dawkins

11. Ateïsme: Ellende hou van Geselskap

12. Redes waarom Ateïste nie die Bybel wil lees nie

13. Redes waarom Ateïste nie van God hou nie

14. Is Demone Slimmer as Mense?

15. Waardevolle Geskenke wat die Ateïste van die hand gewys het

16. Hoop vir Ateïste  

17. Demokrasié: Moet die Meerderheid altyd Vertrou word?

18. Demokraties versus Totalitêre Regimes: Watter Leërs Presteer tydens Oorlog die Beste?

19. Geweld in Skole: Waarom is ons nie Verras nie? 

20. Hoe om “Nee!” te sê vir die Kommunisme

21. Kapitalisme of Sosialisme?   

22. Kennis wat nie die moeite werd is om te Weet nie

23. Klimaatsverandering: En steeds wil die Pennie nie val nie!

24. Kosmos of Chaos?  

25. Mites wat Mense steeds Verwar 

26. Is Mense dalk besig om hul Siel te Verloor? 

27. Vrae wat die Wetenskap nie kan beantwoord nie

28. Waar Kritiese Ras Teorie (KRT) die spoor byster geraak het

29. Bybelse (Jong Aarde) Skepping vs. Darwiniaanse (Ou Aarde) Skepping 

30. Bybelse Skepping vs. Ateïsme: Waar Richard Dawkins sy Weg Verloor

31. Die Drosophila Vrugtevlieg en Evolusie   

32. Christelike Ateïsme: Kultus van Onredelikheid  

33. Weerlegging van sogenaamde ‘Voorbeelde van Evolusie’    

34. Evolusie: Maak kennis met die Top Spesies

35. Evolusionisme se Gallery van Skaamte 

36. Het Evolusie regtig die ‘Fossiel Rekord’ veroorsaak?

37. Skeppende Evolusie? Jy Maak Seker ’n Grap?    

38. Sal God die Wetenskap Oorleef?  

39. Het Jesus Christus in Evolusie geglo?

40. Alle Lewens is Belangrik!

41. BYBEL: Basiese Instruksies voordat Jy die Aarde Verlaat   

42. Bybelse Klimaatsverandering: Maak jou klaar vir die Ergste 

          Klimaatsverandering nog aan die Kom!  

43. Blinde Geregtigheid

44. Bou Jou Huis op die Rots

45. Christendom: Die Grootste Land ter Wêreld!

46. Christologié: Die Lewe en Missie van Jesus van Nasaret (Die Christus)    

47. Die Anatomié van ‘n Wonderwerk

48. Die Berg Golgotha Geklim

49. Die Kwaaddoener aan die Kruis

50. Die Bybel: Hoeveel ‘Adams’ in die Geskiedenis?   

51. Die Genealogié van Jesus Christus terug herlei na Adam    

52. Die Vier Seisoene van die Lewe

53. Die Vrees van God: Is dit regtig Nodig?

54. ’n Saak van Lewe en Dood 

55. Gered deur die Klok van die Verlosser 

56. God se Wonderbaarlike Gedenkboek

57. Die Bloed van die Kruis

58. Hoe die Bybelse Argeologié getuig van die Historisiteit van die Bybel  

59. Hoe Christene weet dat Adam en Eva die Eerste Twee Mense ooit was

60. Hoe Christene weet dat die Sondvloed van Noag regtig plaasgevind het  

61. Hoe Jesus Christus vandag deur Nuusberigte geregverdig word

62. Hoop vir die Mensdom  

63. Jesus Christus: Die LIG van die Wêreld    

64. Ken Jesus Christus Wetenskap?  

65. Kettery in die Kerk?

66. Kom in die Ark in!  

67. Leer die Bybel werklik Sosialisme?   

68. Lees die Laaste Hoofstuk! 

69. Omdat die Bybel ons so leer!  

70. Omdat Jesus Christus so gesê het!

71. Reuse in die Bybel   

72. Sieraad vir As  

73. Geestelike Oorlogvoering: Die Gebedsdagboek

74. Tien Empiriese Bewyse dat God Waarágtig is  

75. Waarom Wetenskaplikes net 5% weet van dit wat in die Kosmos aangaan   

76. Waarom Christene nie hul tyd met die Spiritualisme verspil nie!  

77. Waarom Diamante so Waardevol is

78. Waarom Christene nie hul tyd met New Age-Spiritualiteit verspil nie

79. Waarom Christene nie hul tyd met die ‘Skiëntologié’ (‘Scientology: Church of 

           Scientology’) verspil nie 

80. Waarom Christene nie Waarsêers raadpleeg nie 

81. So jy reken dat jy slegs ’n Nul is op pad na Nêrens?

82. Waarom Boeddhiste, Hindoes en Moslems Jesus Christus as Verlosser mag Aanvaar  

83. Wee die Herders wat die Skape verstrooi!

84. Saggies en teer is die Roepstem van Jesus

85. Waarom ons Wedergebore moet word

86. Kyk, Hy kom met die Wolke!

87. Wat Jesus Christus alle Oorwinnaars belowe het

88. Wees Stil en Weet dat Ek God is!

 

Epiloog  

Aanhangsel A: Name & Titels van Jesus Christus

Aanhangsel B: Die Genealogié van Jesus Christus

Aanhangsel C: Aanbevole Boeke     

Outeursprofiel  






ZAR 79.00

[FORBES Currency Converter 

ZAR > US$: https://www.forbes.com/advisor/money-transfer/currency-converter/zar-usd/].


CLICK ON IMAGE FOR MORE INFORMATION

No comments:

Post a Comment